Comments on: Steve Hofmeyr on blogging… huh?

By: Donovan Webster
Dit is nie n blog  om gewone army stories op te vertel nie. Ons wil nie hoor van,afkak, jippo guts, of die doos van n korporaal, en pf’s is almal poese nie, dis ook nie n blog om te hoor hoe jy afgekak het en swaar gekry het tydens jou 2 jaar diensplig nie. Ons was almal daardeur, en dit was lekker tye as jy daaraan terug dink. Ons is hier om die gruwelike waarhede en werklikhede van ons nagmerrie  ondervinding te deel met mekaar, om te gesels daaroor en ons emosies te deel.  Ek was in wereld waar ek niks met niemand gedeel het nie, ek het net vertel van die lekker tye en baie emosioneel geraak as ek wou vertel van die werklikhede, en as gevolg daarvan het ek die stories en denke vir my self gehou. Dit het naderhand als in my lewe begin beinvoed, my familie, my werk ,emosionele en humeurige uitbarstings. Ek was te skaam en gedink net swakelinge sien sielkundiges ons was mos soldate ek moet “tuff” wees. Nou die dag het vir die eerste keer met n sielkundige daaroor begin praat,  “sy is nogal mooi”   dit het my n hele emosionele episode gevat voor ek iets kon se. Ek het  begin vertel van van die ondervinding toe ons besig was met n aanval in angola “ek was n lid van 61 meg”  daar is een van ons buddies langs my geskiet ek onthou nog hoe hy in die stof gerol het, vir my het dit gelyk soos n hond wat deur n kar getrap is, en so kan ek en jy aangaan en honderde stories vertel………………….

By: Adrie Nel
Why does everyone always have to critisize Steve? He is as human as you and me.

By: Shaun Oakes
Technically…. he could be correct.

Remember, a “hit” and a “page view” are two entirely different things. Viewing a page containg 25 images would constitute as 26 hits, so Steve may not be that far off after all.

By: Justin Hartman
Nope you’re spot on the money here and not missing a thing. I guess it’s become easy to inflate figures because how many people really even understand what page views are, let alone the real meaning of traffic on the Internet?